top of page
Search

NOLENE! Oe Jitte Baby!

  • nick26510
  • Jun 25, 2024
  • 1 min read

Maak gereed om te beweeg! Nolene, van die gewilde Afrikaanse duo Reën, het op haar eie uitgebreek met haar eerste solo-enkelsnit, Hou Bene Hou. Nolene het ‘Hou Bene Hou’ saam met die formidabele liedjieskryf- en vervaardigerspan Muse Productions (Hugo Ludick & Nick Jordaan) ook verantwoordelik vir treffers: “Vlerke”, “Johnnie Blou” en “H2Oë” geskryf. Sy is ‘n finalis in die Top 30 van Miss SA en haar nuutste enkelsnit “Oe Jitte, Baby” is nou beskikbaar!



 
 
 

留言


© 2025 Amplify Artist Agency

  • White Spotify Icon
  • White Apple Music Icon
bottom of page